Carina Diedericks-Hugo - Tutor: Die Basiese Kreatiewe Skryfkursus & Skryf 'n kinderboek


 Carina Diedericks-Hugo_tutor Carina Diedericks-Hugo is gebore in Johannesburg en het grootgeword in Pretoria en Kaapstad. Na matriek aan Herschel Girls' School in Kaapstad, studeer sy aan die Universiteit van Stellenbosch en behaal die grade BA (Internasionale Studies), Honneurs Afrikaans en Nederlands (cum laude) en MPhil (Joernalistiek).

Sy is die skrywer van die Thomas@-reeks en ander boeke sluit in Koning Henry, Operasie M.I.A.A.U. en Die verdrinking van Josua van Eden. Sy is al benoem vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur en die M.E.R.-prys. Sy het die ATKV-Kinderboekprys reeds vyf maal gewen. As sy nie stories skryf nie, werk sy as uitgewersredakteur by Protea Boekhuis.
p_facebook.gif Follow us on Facebook
p_twitter.gif Follow us on Twitter
We are a PayPal vendor We accept MasterCard We accept VISA

About Us

We offer specialised, online writing courses tutored by award-winning writers. Get the writing tools you need, expert insider advice and hours and hours of writing practice. Work one-to-one with a professional writer and realise your writing dreams.

Contact Us

Email: admin@sawriterscollege.co.za

Phone:      +27 21 975 3979
Fax:            086 544 8858