Basiese Kreatiewe Skryfkursus.1.jpg
R4,795.00
Incl VAT

Die Basiese Kreatiewe Skryfkursus

 

'n Inleidende kursus vir aspirantskrywers van kortverhale, romans, memoires en boeke vir kinders

 

Elke kunsvorm, van kook tot skilder tot houtwerk, het basiese vaardighede wat die beginner moet bemeester voordat hy of sy self 'n unieke werk kan skep. Hierdie aanlynkursus fokus op die basiese vaardighede van kreatiewe skryf: dialoog, aksie en beskrywing.

Studente leer hoe om hierdie elemente in hul werk te inkorporeer, hoe om atmosfeer en spanning te skep en om tonele te skryf wat geloofwaardig klink. Studente voltooi veertig skryfoefeninge in die vier maande en kan stap-vir-stap ondersteuning, leiding en kundige raad verwag.

SAWC-Certified


 

 

“My kursusopleier was 'n uitstekende leermeester en ek het baie by haar geleer. Haar terugvoering was altyd duidelik, opbouend en inspireerend. Ek het die kurses baie geniet en het baie meer daaruit gekry as wat ek verwag het.”

Bianca, Kaapstad, Die Basiese Kreatiewe Skryfkursus

 

 

 

 

Kursusbesonderhede:


 

Studente moet die volgende voltooi:


 

Toelatingsvereistes:


 
  • Modules: 3 Modules
  • Duur: 4 maande
  • Aanvangsdatum: Enige tyd - aansoeke word heeljaar aanvaar
  • Student lewer 40 geskrewe oefeninge met persoonlike hulp van 'n studieleier
  • Student Feedback
  • Studente moet Afrikaans goed magtig wees
  • E-pos en Internettoegang is 'n vereiste
  • Geen tersiêre kwalifikasie is nodig nie

 

Studieleier vir hierdie kursus:


 

MayaMaya Fowler is a novelist, editor and translator living in Cape Town. Her debut novel The Elephant in the Room was published by Kwela Books in 2009 and was subsequently shortlisted for the Herman Charles Bosman prize. 
 
She is currently translating Karin Brynard’s multi-award-winning Afrikaans-language crime novel Plaasmoord into English for the international market, and is a regular contributor to the Cape Times books page. Read more here>


 
 

 

 

Kursusleerplan


 

Module 1 - Fiksie se onderdele

  • 20 praktiese lesse oor die fynere besonderhede van kreatiewe skryf
  • Leer die volgende komponente: beskrywing, aksie en dialoog.
  • Take: Voltooi en stuur 20 kort oefeninge in oor hierdie komponente


Module 2 - Leer hoe om tonele te skryf

  • Sit alles bymekaar - leer hoe om gebalanseerde tonele te skryf deur gebruik te maak van beskrywing, aksie en dialoog
  • Leer van die meesters - analiseer tonele van Afrikaans se beste fiksieskrywers
  • Skryf leerlingstukke
  • Take: Analiseer tien tonele van gevestigde skrywers oor die volgende: beskrywing, aksie, dialoog, atmosfeer en ritme. Skryf leerlingstukke in die styl van vyf van die skrywers.


Module 3 - Skryf jou eie tonele

  • Hoe om te besluit op die balans tussen aksie, dialoog en beskrywing
  • Hoe om te begin skryf
  • Hoe om te redigeer en te herskryf
  • Hoe om die Groot Skryfdroogte te oorkom
  • Take: Skryf vyf 1000 woord tonele van die verskafte lys. Skryf en redigeer jou tonele.

 


“ The course gave me much more than I anticipated, and I would recommend SA Writers College to anyone who wishes to learn more about creative writing.”

Petra Oberholzer, Basiese Kreatiewe Skryfkursus

 

 

 

 

Hoe werk die kursus?


Die kursus bestaan uit drie modules. Gedetailleerde klasnotas wat die inhoud van elke module dek, sal per e-pos aan die studente gestuur word.

Aan die einde van elke afdeling sal daar van die studente verwag word om skryfoefeninge te voltooi. Daar is 'n totaal van 40 kort skryfoefeninge wat almal deel uitmaak van die totale punt uit 500.

Sodra die skryfoefening voltooi is en na die dosent gestuur is, sal die student geassesseer word en terugvoer ontvang. Die module sal as afgehandel beskou word en die volgende module sal aan die student gestuur word.

 

 

Voorwaardes vir sertifisering:


Studente sal 'n sertifikaat van die SA Writers College ontvang ná voltooiing van kursus mits hulle aan die volgende vereistes voldoen:

  • Studente moet al 40 opdragte voltooi
  • Die kursus moet binne vier maande van registrasie voltooi word
  • Studente moet 'n minimum gemiddeld van 50% vir die kursus behaal


 

Minimum verwagte tydsbesteding:

 

Daar is geen navorsing betrokke by hierdie module nie, slegs beplanning en skryf. Die spoed waarmee jy werk, word deur jouself bepaal. Nadat die modules bestudeer is, behoort die oefeninge ongeveer 'n uur of twee te neem om te voltooi.
 
 


Need more advice about the best course for you?

We would love to chat to you if you have any questions about our writing courses.

If you need some advice about the best course or writing field for you, drop us a line or give Koos or Nichola a call at 09 550 4635. We can tell you about going rates in the field, chance of publishing success and general writing career options both in New Zealand and internationally.

  • If you have questions about how we work, we have information in our FAQ section and How We Train section.
  • If you want to pay off your course fee, please read the information here.
  • For information on our refund policy, please read our policies here.
  • To register for the course, please click here:
 
 
 

 

enrol


 

Terugvoer van oud-studente



 “The course was a lot of fun and I learned a lot. I enjoyed working under my tutor. Her feedback was always given in such a way that I learned something from it. I started the course with an aim to learn how to write publishable short stories and I do believe that I will be able to publish something soon.” Lana Hitge, Basiese Kreatiewe Skryfkursus, November 2015, Pretoria

"Baie hehulpsaam en inspirerend. Goeie bruikbare kritiek en raad op werkstukke. Ek het die kursus baie geniet en die admin proses was pynloos." Hanli Duraan, Basiese Kreatiewe Skryfkursus

"Pret en maklike manier om meer oor kreatiewe skryfwerk te leer. My hele ondervinding met SA Writer's College het vlot verloop en ek het dit baie geniet. Ek het beslis baie geleer en meer belangrik, ek het dit baie geniet." Colleen Koekemoer, Basiese Kreatiewe Skryfkursus
 
"Wilna Adriaanse was 'n uitstekende leermeester en ek het baie by haar geleer. Haar terugvoering was altyd duidelik, opbouend en inspireerend. Sy het ook enige vrae wat ek gehad het gou beantwoord. Ek het die kurses baie geniet en het baie meer daaruit gekry as wat ek verwag het. Ek voel dat my kennis en vaardighede baie gegroei het en ek het 'n ander uitkyk gekry op sommige aspekte wat my skryfwerk baie help." Bianca, Kaapstad, Basiese Kreatiewe Skryfkursus
 
"My tutor was very helpful. I appreciated the fact that she was objective and fair. Her feedback was always informative She was strict, but readily gave credit where she thought credit was due - which increased my perception of the credibility of the assessment of the course material." Harriet Ackermann, Oos-London, Basiese Kreatiewe Skryfkursus
 
"I have grown in the field of writing and it inspired me to do another course." Monica Potgieter, Basiese Kreatiewe Skryfkursus


"This is the best option if you want to do a course to expand your skills but don't have the time to attend classes! First class experience!" Ronnie van Jaarsveld, Kiblerpark, Basiese Kreatiewe Skryfkursus

"Definitely worth while. Money well spent - I certainly have a better understanding of creative writing." Jacques du Plessis, Pretoria, Basiese Kreatiewe Skryfkursus


"I found the course stimulating and challenging. I enjoyed the experience more than I thought I would." Cornelia Niemand, Centurion, Basiese Kreatiewe Skryfkursus

"A great start to what I hope would be a long lasting learning experience. Excellent material, exceptional tutor." Casper Pieterse, Ermelo, Basiese Kreatiewe Skryfkursus

"Overall, it has been a great experience. The course was very insightful and the exercises were fun. I could work at my own pace which was great, and my tutor (Wilna) as well as the college administrator was always available if I had any questions. I really enjoyed it!" Janine Jacobs, Basiese Kreatiewe Skryfkursus

“I have learnt a lot. Many of the questions in my mind about writing have been answered and the gaps in my theoretical knowledge have been bridged. My experience was very positive and I see my tutor as a role model. She obviously knows what she is doing and has the ability to convey it to a student without being de-motivating. The course gave me much more than I anticipated, and I would recommend the Writers’ College to anyone who wishes to learn more about creative writing.” Petra Oberholzer, Basiese Kreatiewe Skryfkursus





 

More Testimonials Here






 

You might also be interested in ...

Short Story Writing for Magazines

Short Story Writing for Magazines

This course gives you everything you need to write credible pieces for the Short Story genre, with one-on-one guidance and support from your tutor.

R5,995.00
Incl VAT
Skryf 'n roman

Skryf 'n roman

'n Aanlynskryfkursus wat jou help om daardie eerste manuskrip te skryf en die werkinge van die uitgewersbedryf te verstaan.

R6,995.00
Incl VAT
Skryf 'n kinderboek - Deel 1

Skryf 'n kinderboek - Deel 1

Hierdie aanlynskryfkursus help jou om 'n publiseerbare boek te skryf vir kinders tussen die ouderdomme agt en twaalf jaar. Jy ontvang stap-vir-stap ondersteuning, leiding en kundige raad.

R5,295.00
Incl VAT
Follow us on Facebook Join us on Twitter Follow us on Google+
 
     

Click here to pay with PayPal

Click here to pay with VISA smallmc
       

About Us


We offer specialised, online writing courses tutored by award-winning writers in South Africa. Get the writing tools you need, expert insider advice and hours and hours of writing practice.
 

Locations

Study from anywhere in South Africa: Cape Town, Western Cape; Johannesburg and Pretoria, Gauteng; Durban and Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal; Port Elizabeth, Eastern Cape; Bloemfontein, Free State; Nelspruit, Mpumalanga; Kimberley, Northern Cape and Polokwane, Limpopo.

Contact Us

Nichola Meyer or Koos Turenhout
Email: admin@sawriterscollege.co.za

 

9-5 Monday to Friday

Work for Us

Vacancies at SAWC
 

 
login3