Elsa Winckler - Tutor: Skryf 'n roman kursus

 

Elsa-Winckler-400 Elsa Winckler is op Upington gebore. Sy het gematrikuleer aan die Hoërskool Upington waarna sy haar op Wellington gekwalifiseer het as ’n laerskoolonderwyser. Sy het op veertig weer begin studeer en het ’n BA deur Unisa voltooi, en later ’n honneursgraad in Engels en ’n MPhil in Dokumentanalise en –ontwerp (cum laude) aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is met haar studenteliefde getroud en hulle het drie interessante kinders en drie pragtige kleinseuns. Vandat sy kan onthou, is lees deel van haar lewe en toe sy die werke van klassieke skrywers soos Jane Austen, Elizabeth Gaskell, Henry James The Brontë sisters tydens haar nagraadese studies ‘onmoet’ het, is sy geïnspireer om self te begin skryf. Sy skryf in Engels en Afrikaans en is internasionaal gepubliseer deur uitgewers soos HarperImpulse en Tule Publishing.

Sy het reeds 42 liefdesverhale gepubliseer, 1 kinderboek en 9 kortverhale. Vier van haar boeke het ’n Veertjietoekenning ontvang – in 2010, 2014, 2016 en 2019.


 

Skryf 'n roman kursus Enter-key






   

Follow us on Facebook Join us on Twitter
 
 

 

Click here to pay with PayPal

 
 
Pay via Mastercard
Click here to pay with VISA

 
 

About Us

We offer specialised, online writing courses tutored by award-winning writers in South Africa. Get the writing tools you need, expert insider advice and hours and hours of writing practice.
 

Locations

Study from anywhere in South Africa: Cape Town, Western Cape; Johannesburg and Pretoria, Gauteng; Durban and Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal; Port Elizabeth, Eastern Cape; Bloemfontein, Free State; Nelspruit, Mpumalanga; Kimberley, Northern Cape and Polokwane, Limpopo.
 

Contact Us

Nichola Meyer or Koos Turenhout
Email: [email protected]

You can also leave a voice message on 021 813 9224 and we will phone you back within one working day.

9am to 5pm Monday to Friday

Work for Us

Vacancies at SAWC
 

Writing Services


 
login3