Afrikaanse skryfkursusse

 

Maak 2020 Jou Jaar vir Skryf!

SA Writers College het 6 Afrikaanse skryfkursusse om van te kies.

 
 

 
  • Doen jou studies eentot-een onder die mentorskap van ՚n bekroonde kenner in hul veld.
  • Leer die reëls van uitmuntende skryfkuns.
  • Voltooi opdragte teen jou eie tyd en pas.
  • Lewenslange toegang tot kursusmateriaal en alle opdaterings.
  • Verskeie Kreatiewe Skryf en Joernalistieke kursusse om aan jou behoeftes te voldoen: Skryf ‘n roman, Skryf ‘n kinderboek, Basiese kreatiewe skryfkursus, Kortfiksie en Kitsfiksie-Kursus en Joernalistiek



 
 
Basiese-Kreatiewe-Skryfkurs


Die basiese kreatiewe skryfkursus

‘n Inleidende kursus vir aspirantskrywers van kortverhale, romans en boeke vir kinders. Student lewer 40 geskrewe oefeninge met persoonlike hulp van ‘n multi-bekroonde studieleier, Marita van der Vyver.

Kursusbesonderhede

Skryf-'n-roman


Skryf 'n roman

Het jy nog altyd daarvan gedroom om ‘n roman te skryf? Ons interessante en praktiese aanlynskryfkursus is ontwikkel om jou stap vir stap te begelei. Jy kry deurlopend kundige raad, leiding en ondersteuning van ‘n ervare en bekroonde Afrikaanse skrywer. Studieleiers: Wilna Adriaanse, Marita van der Vyver en Elsa Winckler.

Kursusbesonderhede

Litererekort


Literêre kort- en kitsfiksie-kursus

In die kursus bied ons jou al die skryfgereedskap om kortverhale te skryf. Ons bied ook wenke wat jou kan help om stories in Afrikaanse tydskrifte uit te gee. Jy sal terugvoering kry oor tien van jou skryfopdragte, insluitende agt fiksiewerke wat jy gedurende die kursus voltooi, deur ‘n bekende en bekroonde skrywer.


Kursusbesonderhede

Skryfnkinderboek1


Skryf 'n kinderboek | Deel 1

As jy nog altyd ‘n kinderboek wou skryf, is hierdie kursus net die ding vir jou. Leer die vaardighede en geniet al die ondersteuning wat jy nodig het om ‘n boek vir 8-12-jariges te skryf. Boonop kan jy uitvind hoe om jou werk gepubliseer te kry. Kursusopleier is die bekroonde skrywer Maya Fowler.

Kursusbesonderhede

Skryfnkinderboek2


Skryf 'n kinderboek | Deel 2

Hierdie opvolgkursus van Skryf 'n Kinderboek (Deel Een) sal jou die vaardighede en ondersteuning gee wat jy nodig het om jou boek vir 8 tot 12-jariges te voltooi.


Kursusbesonderhede

Basiese-Kreatiewe-Skryfkurs


Vryskutjoernalistieke kursus

Die Vryskutjoernalistieke kursus neem jou stap-vir-stap deur die prosesse waardeur elke joernalis moet gaan om tydskrifartikels te kan skryf en verkoop. Kursusopleier is Annelien van Basten.

Kursusbesonderhede





 
Follow us on Facebook Join us on Twitter
 
 

 

Click here to pay with PayPal

 
 
Pay via Mastercard
Click here to pay with VISA

 
 

About Us

We offer specialised, online writing courses tutored by award-winning writers in South Africa. Get the writing tools you need, expert insider advice and hours and hours of writing practice.
 

Locations

Study from anywhere in South Africa: Cape Town, Western Cape; Johannesburg and Pretoria, Gauteng; Durban and Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal; Port Elizabeth, Eastern Cape; Bloemfontein, Free State; Nelspruit, Mpumalanga; Kimberley, Northern Cape and Polokwane, Limpopo.
 

Contact Us

Nichola Meyer or Koos Turenhout
Email: [email protected]

You can also leave a voice message on 021 813 9224 and we will phone you back within one working day.

9am to 5pm Monday to Friday

Work for Us

Vacancies at SAWC
 

Writing Services


 
login3