cesarastudillo.1.jpg
R5,295.00
Incl VAT

Skryf 'n kinderboek - Deel 2

 

Hierdie opvolgkursus van Skryf 'n Kinderboek (Deel Een) sal jou die vaardighede en ondersteuning gee wat jy nodig het om jou boek vir 8 tot 12-jariges te voltooi.
 

Met hierdie kursus vind jy die sleutel tot die voltooiing, redigering en afronding van 'n boek vir kinders.

Jy sal ook binnekamergeheime leer van hoe om in hierdie uitdagende mark gepubliseer te raak. Jy sal verder met behulp van jou bekroonde skrywer as jou kursusleier jou manuskrip van tot 20,000 woorde voltooi.

 

SAWC-Certified

“The course was wonderful. I learnt so much, and I’m sure I can put all these new-found skills to great use. Many of the skills I developed can be applied to writing, not just for children but for teenagers or adults too, and therefore are a very valuable asset to have! It was hard work at times, but definitely worth the effort. My tutor was fantastic.”

Jessica Harvey, Write a Children’s Book Course

 

 

Kursus besonderhede:


 

Studente moet die volgende voltooi:


 

Toelatingsvereistes:


 
  • Modules: 3 Modules
  • Duur van die kursus: Die kursus kan teen jou eie tempo binne 6 maande voltooi word.
  • Begin datum: Jy kan enige tyd van die jaar via ons webwerf vir die kursus registreer.
  • Voltooi ‘n manuskrip van 10 000 tot 20 000 woorde
  • Berei 'n opsomming van jou storie voor
  • Skryf 'n dekbrief aan 'n uitgewer
  • Moet eers Skryf ‘n kinderboek Deel 1 slaag.
 

Studieleier vir hierdie kursus:


 
Carina Diedericks-Hugo tutor for the Skryf 'n kinderboek kursus Carina Diedericks-Hugo is gebore in Johannesburg en het grootgeword in Pretoria en Kaapstad. Ná matriek aan Herschel Girls' School in Kaapstad, studeer sy aan die Universiteit van Stellenbosch en behaal die grade BA (Internasionale Studies), Honneurs Afrikaans en Nederlands (cum laude) en MPhil (Joernalistiek).

Sy is al benoem vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur en die M.E.R.-prys. Sy het die ATKV-Kinderboekprys reeds ses maal gewen.

Meer oor Carina >

 
 
 

Leerplan


 

Module 1 - Herskryf en proeflees

  • Kyk eers na die storie as geheel
  • Gaan nou deur jou verhaal hoofstuk-vir-hoofstuk.
  • Gaan deur elke sin, woord-vir-woord
  • Proeflees
  • Toets die boek op lesers
  • Taak: Redigeer jou manuskrip n.a.v. die vyfstapplan


Module 2 - Voorleggings aan 'n Uitgewer

  • 'n Titel vir jou storie te kies
  • Die regte uitgewer te identifiseer vir jou storie
  • Die etiket van voorleggings
  • Hoe om 'n dekbrief te skryf
  • Skryfoefeninge


Module 3 - Die Pad van n’ Skrywer

  • Meer oor e-boeke en self-publisering
  • Hoe om ‘n blog te begin
  • Geleenthede vir skrywers
  • Skryfoefeninge

 


“When I started the course, my goal was to begin a book and see it through to the end. My vague knowledge of how to do this was clarified by the course notes, but it was the step-by-step process of actually writing a book, and the feedback from my tutor, that I found most valuable. Overall, I would describe my experience with the College as absolutely brilliant. I loved the back-and-forth process of feedback and rewriting. I am a MUCH better writer for it. I would do it again in a heartbeat. Thanks!”

Michelle Randall, Write a Children’s Book Course

 

 

 

Hoe werk die kursus?

Elke module bestaan uit ‘n volledige stel notas wat per e-pos aan ‘n student gestuur word. Aan die einde van elke module sal daar van die student verwag word om ‘n sekere aantal woorde aan die studieleier te stuur, waarop kommentaar gelewer sal word. Sodra die skryfoefening en teksgedeelte aan die studieleier gestuur is, lewer hy/sy kommentaar en daarmee word die module as afgehandel beskou.

 

Voorwaardes vir die uitreiking van die sertifikaat:

By die voltooiing van die kursus ontvang studente ‘n sertifikaat van die SA Writers College, mits daar aan die volgende vereistes voldoen word:

  • Studente moet alle skryftake voltooi het.
  • Die kursus binne 6 maande na registrasie voltooi het.
  • Studente die minimum vereiste van 50% vir die kursus behaal het.
 

Hoeveel tyd gaan die kursus verg?

 
Die spoed waarmee jy werk, word deur jouself bepaal. Nadat die modules bestudeer is, behoort die oefeninge ongeveer twee ure te neem om te voltooi. 'n Volledige hoofstuk kan langer neem, afhangende van die tempo waarteen jy werk.
 


Need more advice about the best course for you?

We would love to chat to you if you have any questions about our writing courses.

If you need some advice about the best course or writing field for you, drop us a line or give Koos a call at 021 813 9224. We can tell you about going rates in the field, chance of publishing success and general writing career options both in South Africa and internationally.

  • If you have questions about how we work, we have information in our FAQ section and How We Train section.
  • If you want to pay off your course fee, please read the information here.
  • For information on our refund policy, please read our policies here.
  • To register for the course, please click here:
 
 

 

enrol here

 

 

 

Terugvoer van Oud-studente

 

“The course was enjoyable and challenging. Carina was friendly, helpful and knowledgeable. Overall, it was a pleasant learning experience.” Louis Smit

“Die kursusmateriaal is uitstekend saamgestel en begin by die basiese tot die eindproduk van 'n eie toneel. Carina was uitstekend! Ek het altyd dadelik terugvoer gekry en haar slotkommentaar op my werk, was van die mees inspirerende wat ek nog ooit tov enige iets wat ek aangepak het, gekry het! Ek wil nou net skryf!” Joanita Erasmus

"I thoroughly enjoyed the course and Carina was an amazing tutor. She answered all my questions, gave constructive feedback, was encouraging and really helped me to improve my writing and get the maximum out of the course. I really enjoyed the course, learned a lot and it met all my expectations." Willemien Jansen

“This is by far the most fun I’ve ever had at completing any course, whether online or actual classes. At first I was worried that I wouldn’t be able to complete the course with my hectic personal schedule, but in the end I think that the Thu Oct 19 20:27:08 2017 was perfect. I really enjoyed having Carina as my lecturer. Her comments were always fair and applicable and I’ve learnt a lot from it.” Juan Botha

“Carina het die vermoë om die beste in ‘n mens uit te bring, en die kursus werklik te geniet. Ek was nie seker of ek die kursus moes doen nie, maar sy het my iets van myself geleer.” Ida Dodgen

“The course content was very good, easy to understand with good examples. Carina was a great lecturer; she gave great advice and she motivated me.” Melissa Gilbert



 

More Testimonials Here





 

You might also be interested in ...

Die Basiese Kreatiewe Skryfkursus

Die Basiese Kreatiewe Skryfkursus

Hierdie aanlynkursus fokus op die basiese vaardighede van kreatiewe skryf.

R4,795.00
Incl VAT
Short Story Writing for Magazines

Short Story Writing for Magazines

This course gives you everything you need to write credible pieces for the Short Story genre, with one-on-one guidance and support from your tutor.

R5,995.00
Incl VAT
Skryf 'n roman

Skryf 'n roman

'n Aanlynskryfkursus wat jou help om daardie eerste manuskrip te skryf en die werkinge van die uitgewersbedryf te verstaan.

R6,995.00
Incl VAT
Follow us on Facebook Join us on Twitter Follow us on Google+
 
     

Click here to pay with PayPal

Click here to pay with VISA smallmc
       

About Us


We offer specialised, online writing courses tutored by award-winning writers in South Africa. Get the writing tools you need, expert insider advice and hours and hours of writing practice.
 

Locations

Study from anywhere in South Africa: Cape Town, Western Cape; Johannesburg and Pretoria, Gauteng; Durban and Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal; Port Elizabeth, Eastern Cape; Bloemfontein, Free State; Nelspruit, Mpumalanga; Kimberley, Northern Cape and Polokwane, Limpopo.

Contact Us

Nichola Meyer or Koos Turenhout
Email: [email protected]

 

9-5 Monday to Friday

Work for Us

Vacancies at SAWC
 

 
login3