Dra jy ’n storie in jou? Laat ons jou help om daardie storie die lig te laat sien.
Onder leiding van bekroonde skrywers leer jy die vaardighede om jou werk met selfvertroue aan uitgewers voor te lê – of self te publiseer. Daar is deesdae ’n verskeidenheid opsies beskikbaar.
Ons Kreatiewe Skryfkursus en Skryf ’n Roman-kursus help jou om:
Jou eie stem te vind
Jou persoonlike stories te vertel
Kreatief uiting te gee aan jou idees
Daardie kosbare me-time vir jouself te skep
Meer as 12 000 skrywers wêreldwyd opgelei
Bekroonde
tutors
Tientalle
publikasie-oorwinnings
Gegradeer
5/5 op Google
‘Ek het die kursus baie geniet en voel na afloop van die kursus toegerus om artikels te skryf. Annelien was hoogs profesioneel, haar terugvoer was vinnig en baie behulpsaam. Dit was regtig ‘n aangename ervaring.’
—Victor Correia, Tydskrifjournalistieke Kursus, Pretoria
‘My kursusopleier was 'n uitstekende leermeester en ek het baie by haar geleer. Haar terugvoering was altyd duidelik, opbouend en inspireerend. Ek het die kurses baie geniet en het baie meer daaruit gekry as wat ek verwag het.’
— Bianca, Die Basiese Kreatiewe Skryfkursus, Kaapstad,
‘I took the course to try my hand at writing and now I am totally hooked. It was worth every cent. Wilna was an excellent tutor and mentor. She provided invaluable knowledge of writing skills. Her feedback was the best learning experience ever. It is an excellent course for any novice writer.’
— Stefanie Swiegers, Skryf ‘n roman, Cape Town
‘My experience on the course was fantastic. Wilna was great! She is extremely knowledgeable and has extensive experience and writing skills. She, and the admin staff always gave prompt responses. It was a very informative course and definitely worthwhile. I certainly have a better understanding of creative writing – it was money well spent.’
— Jacques du Plessis, Basiese Kreatiewe Skryfkursus, Pretoria
Ons Skryfstudente Behaal Sukses.
Kursusse nou oop –
beperkte plekke beskikbaar.
beperkte plekke beskikbaar.
Die Basiese kreatiewe skryfkursus
Die vinnigste, effektiefste manier om die nodige vaardighede aan te leer om enige tipe fiksie te skryf - vanaf romans tot kortstories. Laat jou studieleier, wat ook ՚n kenner in haar veld is, jou leer hoe om al die moontlike slaggate van fiksieskryf te vermy en jou idees duidelik uit te druk sodat jou skryfkuns vlerke kry.
Die Skryf ՚n roman kursus
Ons omvattende Skryf ՚n roman kursus bied nie net al die inligting wat jy benodig om ՚n roman te skryf nie, maar voorsien ook van kundige leiding en ondersteuning, sodat jy ՚n soliede fondament het waarop jy jou manuskript kan voort bou.
Aan die einde van hierdie kursus sal jy ՚n voorlegging hê wat jy met trots aan ՚n Suid-Afrikaanse uitgewer kan aanbied.
Die Draaiboekskryfkursus
Skryf en verkoop jou eie verhoogstuk, radiospel of filmskrip. Ons lei jou stap vir stap van jou eerste idee tot 'n afgewerkte, verkoopbare skrip. Karen Jeynes — veelvoudig bekroonde dramaturg, skrywer en Emmy-genomineerde — onderrig hierdie kursus al vir byna 20 jaar by die Skryfkollege.
Vryskutjoernalistiek vir tydskrifte en e-publikasies
Die vryskutjoernalistiek vir tydskrifte en e-publikasies kursus bemag jou met die kennis van goeie navorsingstegnieke om sodoende boeiende artikels te skryf. Die era van die vryskutjoernalis het aangebreek en jy kan nou vir talle verskeie publikasies van regoor die wêreld skryf vanuit die gemak van jou eie woning.
Ons Studente Sê...
Lana HitgeBasiese Kreatiewe Skryfkursus
The course was a lot of fun and I learned a lot. I enjoyed working under my tutor. Her feedback was always given in such a way that I learned something from it. I started the course with an aim to learn how to write publishable short stories and I do believe that I will be able to publish something soon.
Hanli DuraanBasiese Kreatiewe Skryfkursus
Baie hehulpsaam en inspirerend. Goeie bruikbare kritiek en raad op werkstukke. Ek het die kursus baie geniet en die admin proses was pynloos.
Colleen KoekemoerBasiese Kreatiewe Skryfkursus
Pret en maklike manier om meer oor kreatiewe skryfwerk te leer. My hele ondervinding met SA Writer's College het vlot verloop en ek het dit baie geniet. Ek het beslis baie geleer en meer belangrik, ek het dit baie geniet.
BiancaBasiese Kreatiewe Skryfkursus
Wilna Adriaanse was 'n uitstekende leermeester en ek het baie by haar geleer. Haar terugvoering was altyd duidelik, opbouend en inspireerend. Sy het ook enige vrae wat ek gehad het gou beantwoord. Ek het die kurses baie geniet en het baie meer daaruit gekry as wat ek verwag het. Ek voel dat my kennis en vaardighede baie gegroei het en ek het 'n ander uitkyk gekry op sommige aspekte wat my skryfwerk baie help
Harriet AckermannBasiese Kreatiewe Skryfkursus
My tutor was very helpful. I appreciated the fact that she was objective and fair. Her feedback was always informative She was strict, but readily gave credit where she thought credit was due - which increased my perception of the credibility of the assessment of the course material
Martin SteynSkryf 'n roman kursus
Without Wilna's continued support and belief in my story and my characters, I probably would've given up on it. I would've missed finally making that real connection with my characters. And I wouldn't have a best-selling novel, donker spoor, on shelves in book stores as I type this. So I want to thank the South African Writers College for offering these writing courses and attracting people like Wilna Adriaanse. I enjoyed the well-structured course material, and appreciated that it also dealt with publishing aspects like blurbs and submission letters. But it is the one-on-one tutorship that really makes your courses special. Thank you for helping me realise my life-long dream.
Karin van ZijlSkryf 'n roman kursus
Die SA Writers College doen wat hulle op hule webblad beloof om te doen - iets wat mens nie deesdae baie gereeld kry nie. Ek voel dus asof ek waarde vir my geld ontvang het. En al doen ek niks met dit wat ek geleer het nie, was die ervaring die moeite werd.
Lizelle Burger, VredendalSkryf 'n roman kursus
'n Wonderlike ervaring. Ek was baie beindruk met die aanbieding van die roman kursus - die volledigheid van die modules asook die terugvoer van die studieleier. 'n Baie aangename ervaring en 'n voorreg om soveel leiding van een van ons voorste Afrikaanse skrywers te ontvang.
Alta SteynSkryf 'n roman kursus
Words on paper can tell you a story, but the emotional gain from completing something so satisfactory that you want more, is a whole new exciting ball game on its own. The course was motivating and inspirational at all times. I look forward to working with my tutor again on the Advanced Novel Writing course.
Corne ScheepersSkryf 'n roman kursus
It was a great experience; great value for money and a useful tool to learn exactly what is needed to write a novel. I would have liked the course notes in Afrikaans but other than that it was a great learning curve for me; everything was very well presented. I received very good service from SA Writers’ College and my tutor Wilna was absolutely fantastic! I learnt a lot from her; her feedback was always clear, to the point and very valuable; she is a great motivator. I've gained a lot of knowledge and the will to see my novel through and complete it. The feedback and overall critique from my tutor has grown my confidence and made me realise with hard work and dedication I might actually do this! Thanks to all of you.
Natasha BassonSkryf 'n roman kursus
I enjoyed doing this course. I would recommend this to anyone interested. All notes and modules were easy to read and understand. The explanations and examples given made it easier to write. My tutor was very professional and supportive. I enjoyed her feedback and her mentoring was of the best quality.
Of jy 18 of 80 is, ons help jou om jou skryfprojek te begin én klaar te maak.
Het Jy Nog Vrae?
Ons wil jou graag help om die beste kursus te kies vir jou behoeftes. Vertel ons watter tipe skryfstyl jy die graagste wil ontwikkel en ons gee vir jou die korrekte opsies om te oorweeg.